Chris Owen (akteur)

Chris Owen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 25 September 1980 (1980-09-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris Owen (gebore 25 September 1980) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Pie (1999), October Sky (1999), Van Wilder (2002), en The Mist (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy